Archive | Augustus 2017

Met spot gaat je naar bed

Darem nog betyds vir Hester se eier lê sessie:

Ek het gedink ek het ‘n oulike idioom maar mister Google het amper niks daaroor nie…dus skryf ek maar net wat ek weet.

My ouma was lief om te sê “met spot gaan jy na bed” en ek het eers as grootmens dit weer by my ma gehoor asook die betekenis.

Wanneer jy met iemand spot moet jy versigtig wees dat dit nie met jou ook gebeur nie.  Sommige mense het egter geglo dit beteken dat jy tot trou (of bed) kan kom as jy met ‘n    ‘jongetjie’ (jongman) spot.

By gebrek aan die regte prentjie plaas ek maar onderstaande spotprent.  Die tante kan maar spot met die oom en “gaat naar bed”.  Hulle is immers getroud.

 

spot.jpg

“Om die inskrywings van verskillende bloggers in Lê-Jou-Eier te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, kliek op die volgende InLinkz skakel:

 

Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke.

Nuwe onderwerpe word aangekondig elke Donderdag om 12:00 en sluit outomaties na een week.”

Die Barmhartige Samaritaan

Dit laat mens dink nê.

YAHWEH-NISSI

Johan Malan

Opsomming: Drie duidelike boodskappe kom deur hierdie gelykenis tot ons, nl. oor barmhartigheidsdiens, oor die redding van siele en oor die wederkoms van Christus.

Skriflesing: Lukas 10:25-37

Die ongelukkige reisiger in hierdie gelykenis was alleen in ‘n eensame gebied tussen Jerusalem en Jerigo op reis. Dit was ‘n kronkelende pad wat binne 30 kilometer sowat 900 meter van Jerusalem af na die Jordaanvallei gedaal het. Omdat die pad deur die talle klowe gekronkel het, was die reisiger dikwels uit sig van ander reisigers. Dit was gevolglik maklik vir rowers om hulle langs die pad skuil te hou, reisigers van die pad af te sleep en te beroof.

Die man in die gelykenis is deur die rowers oorval, byna doodgeslaan en van al sy besittings beroof. Hulle het die verwonde man wat nie eers kon opstaan om verder te loop nie, net so langs die pad laat lê.

Die…

View original post 170 more words

Gratitude & God’s Provision

So true

YAHWEH-NISSI

by Rachael Carman

God’s provision is such a wonderful, amazing thing! He provides for us whether we deserve it or not, whether we appreciate it or not, and even whether we know it or not!

provision

Grateful for gratitude

I don’t know about you, but I really like it when I give my children gifts and they absolutely love what I’ve given them. And it’s even nicer when they are truly thankful for the gifts. It makes me feel great when they give me hugs and kisses or when they say a heart-felt “Thank you!” when they receive my gifts. There’s nothing nicer than being appreciated for doing something nice for someone.

But I often find myself wanting things I don’t have instead of being thankful for what God has provided for me. And when my children do the very same thing, it upsets me! I wonder how they could possibly…

View original post 44 more words