Archive | November 2018

God Se Blywende Woord

So waar…

Die Lewegewer

Deur Terria Moore | November 2, 2018 | Beloftes Van God

Toe ek my lewe aan die Here oorgegee het, het ek geen idee gehad hoe belangrik die Bybel is nie. Op daardie stadium het ek net ‘n paar van die Tien Gebooie geken. Ek het toevallig na ‘n kerk gegaan wat aanbidding ver bo enige Bybelonderrig gestel het. Dus het ek vir baie lank geglo dat die Bybel ‘n boek van reëls was.

Toe God begin om Homself aan my te openbaar, het Hy hierdie onversadigbare honger en dors om Hom te ken, aangewakker. Kerk alleen was nie genoeg om my te voed nie. Aanbidding alleen was nie genoeg om Hom te bereik nie.

Wie was hierdie Almagtige God wat my volkome geken en my onvoorwaardelik liefgehad het? Wat het Hy van my begeer? Waar was my plek in die wêreld? Hoekom was die lewe so moeilik? Hoe sal…

View original post 617 more words