(Google image)
Alhoewel ek nog nie besluit het of ek begrawe moet word of veras nie – dis nog ‘n geloofsaak – het ek besluit om die uitdaging op dieselfde manier aan te pak as van die ander bloggers en geliefdes te vra om die woorde te skryf. Ek het heel normale reaksies verwag van man, dogter en jongste seun. Oudste seun (middelkind) oorreageer gewoonlik as ek oor die dood praat en wil dan dadelik weet is ek siek of wat gaan aan.
Agterna sien ek ‘n interessante ding, ek reageer op elkeen anders. Vind my man en dogter s’n baie snaaks, maar die seuns moet ek gerusstel.
Maar dis was jongste se reaksie wat die ontstellendste was:
Man
Oudste kind – dogter
Middelkind – seun
Jongste kind – seun
Om die inskrywings van verskillende bloggers in Lê-Jou-Eier te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, klik op die volgende InLinkz skakel:
Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposte Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22). Laasgenoemde blogpos is opdateer op 2017-09