Dra my pakkie!

YAHWEH-NISSI

deur Soul Things

Vanoggend is daar ‘n klop aan jou deur. Jy maak oop en daar staan ‘n man wat jy nog nooit in jou hele lewe gesien het nie. Jy groet beleefd en half en half sku “Kan ek help vra jy” “Goeie Môre ek is hier vir u pakkie” “My pakkie vra jy met ‘n duidelike frons?” ” Ja mevrou u pakkie” Nog steeds staar jy die man aan asof hy van Mars af kom. Hy praat jou taal maar jy verstaan nie wat hy vir jou sê nie.

“Mevrou vandag dra ek jou pakkie seer vir jou” en voordat jy nog kan dink en ‘n woord sê voel jy net die swaar klip in jou hart lig op en die dooie gevoel maak plek vir iets veerlig. Daar staan jy nog en die man verdwyn om die hoek. Jy wou nog vra vir hoe lank en hoe…

View original post 244 more words

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s