Oorlewing!

Alhoewel ek die eier lê stories gate uit geniet kon ek die afgelope tyd nie aan almal deelneem nie dit gaan bietjie dol en ook het ek gedink ek het nie regtig ‘n superpower nie.  Daarvoor is ek te alledaags en nie ‘n “fighter” nie.  Ek is nie uitermate kreatief of ‘n leidster, of hierdie interessante dinamiese mens nie.  Moet baie vir my kinders bid. Ek is maar net ek, doodgewoon en deur baie drama in my jonger lewe, en toe besef ek DIT is my superpower.  Ek is ‘n vredemaker en SURVIVOR met my GOD aan my sy!!!

43136-I-Am-A-Survior.jpg

 

Om die inskrywings van verskillende bloggers in Lê-Jou-Eier te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, klik op die volgende InLinkz skakel:

Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposte Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22). 

20 thoughts on “Oorlewing!

      • You tell me… as ek hier gaan begin afpak oor die soveelste ontnugtering tov my dogter sal ek nooit ooit ophou nie. ‘n Mens kan maar net bid en nogmaals bid… maar ai daai seer/teleurstelling wat hulle veroorsaak is net onbeskryflik. Hulle kan net nooit besef watse magteloosheid hulle aan mens aanrig deur hul swakkeuses nie. Ek moet nou niks verder sê nie.

        Liked by 2 people

  1. Ek weet nie of jy dalk by my weergawe hiervan opgelet het nie. Die laaste foto het ek mos van ‘n span by die werk geneem. Hulle het almal wit aan behalwe die een in die middel. Sy het rooi aan en die nommer op haar hemp is… 777. Nee dit was nie so gedoen met ‘n rede nie (wel ek weet nie of dit was nie, ek dink ek moet haar vra – ‘n geleentheid tot ‘n getuienis). dromer 777 ek het dadelik aan jou gedink. As mens deur die bloed van Christus se bril kyk is mens nie gewoon nie!!

    Liked by 3 people

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s