Grafskriftameletjie

graf.png(Google image)

Alhoewel ek nog nie besluit het of ek begrawe moet word of veras nie – dis nog ‘n geloofsaak – het ek besluit om die uitdaging op dieselfde manier aan te  pak as van die ander bloggers en geliefdes te vra om die woorde te skryf.  Ek het heel normale reaksies verwag van man, dogter en jongste seun.  Oudste seun (middelkind) oorreageer gewoonlik as ek oor die dood praat en wil dan dadelik weet is ek siek of wat gaan aan.

Agterna sien ek  ‘n interessante ding, ek reageer op elkeen anders. Vind my man en dogter s’n baie snaaks, maar die seuns moet ek gerusstel.

Maar dis was jongste se reaksie wat die ontstellendste was:

Man

Louis woorde

Oudste kind – dogter

Kokko woorde

Middelkind – seun

JR woorde

Jongste kind – seun

Heinrich woorde

 

 

 

 

Om die inskrywings van verskillende bloggers in Lê-Jou-Eier te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, klik op die volgende InLinkz skakel:

Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposte Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22). Laasgenoemde blogpos is opdateer op 2017-09

11 thoughts on “Grafskriftameletjie

  1. Dis die kosbaarste antwoorde, jy is duidelik baie spesiaal vir jou gesin. Dankie vir die deelname; ek waardeer dit. Jammer dat ek nou eers gelees het, maar ek was vir ‘n rukkie weg Gauteng toe en het pootuit teruggekom.Vang nou eers ‘n bietjie op met my leeswerk.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s