Liefste Madelain Leef Spurgeon Se Woorde Uit!!

Ek hoop my kinders kry die geleentheid om hierdie te lees. Miskien sal dit makliker wees on hulle biologiese pa te vergewe.
Dankie Elanê

hier "blok" ek!

Stephan Joubert se woorde in: Goeie Nuus in Beeld: Charles Spurgeon, die beroemde 19de eeuse Engelse prediker, het ‘n gewoonte gehad wat party godsdienstige mense geïrriteer het. Hy het sigare gerook. Een keer het die ewe beroemde Amerikaaanse prediker Dwight L. Moody hom kom besoek. Toe Spurgeon met ‘n sigaar ingestap kom, was Moody geskok. “Dr Spurgeon, “you are a Christian andyou smoke,” het hy gereageer. Spurgeon was nie op sy mond geval nie en het dadelik geantwoord: “Mr Moody, you are a Christian and you are fat!” Ons sien makliker ander mense se gebreke raak as ons eie. Ander se sondes is boonop elke keer morele gebreke en karakterfoute. Ons eie? Wel, hulle is maar net “gewone” foute. Mense verstaan ons maar net verkeerd. Dit is hoekom Jesus gesê het ons moet eers die houtstomp uit ons eie oog haal voordat ons ander mense se foute…

View original post 231 more words

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s