Tabernakel in die woestyn!

4 Okt

Die tyd raak nou min en ek begin nou rêrig baie na my man verlang.  Ons ry vroeg, ons eerste stop is Timna Park en ons ry verby ‘Lot se vrou’.

lot se vrou.JPG

Lot se vrou

Timna

timnatimna1timna2timna3

Hiervoor kon ek nie meer wag nie!!! Ons besoek die lewensgrootte replika van die Tabernakel.

timna4timna5

Die brons altaar, die vuur het dag en nag gebrand en daar is 2 maal per dag geoffer, oggend en aand.

timna7 - Copy.JPG

IMG_4311 - Copy.JPG

Die Heilige deel het ‘n kandelaar (menorah), wierookaltaar en tafel met die brood.  Elke Sabbat is 12 brode daar gesit en die volgende Sabbat vervang.  Die Hoëpriester en sy familie kon dan die ou brood eet.

IMG_4312 - CopyIMG_4313 - Copy

In die Allerheiligste is die Ark geplaas wat die Tien Gebooie op 2 klippe bevat, die staf van Aaron wat altyd bloeisels aan gehad het en bakkie manna.

Ons ry verby die sandsteen pilare van Koning Salomo se myne en gaan kyk na die “mushrooms”.  Die “Mushrooms” is baie skaars en gevorm deur wind, water erosie, ens deur die eeue.  Rondom “The Mushroom” is baie koper smelterye uit die 14 en 12de eeu vC.

timna1

IMG_4325 - Copy - CopyIMG_4327 - Copy - CopyIMG_4328 - Copy - CopyIMG_4329 - Copy (2)IMG_4330 - CopyIMG_4337 - Copy

IMG_4340 - Copy

Ons oulike toerleiers

 

IMG_4342 - Copy

Ek is gedaan!

IMG_4343 - Copy

Ek het my voet gesny teen ‘n vlymskerp klip in die Dooie See.

 

 

http://www.templebuildersministry.com/timna_tabernacle_inside_ark_of_the_covenant

12 thoughts on “Tabernakel in die woestyn!

  1. Terug pieng: Want Dit Is Wat Ek Gesoek Het. – hier "blok" Elanè vd Westhuizen

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s