Volgende die Dooie See

Na die besoek aan Masada is ons weer met die kabelkar af teen die berg.  Die kabelkarre is baie groot en vat die hele toergroep.  Ons is honger en wat eet ons?  Nee nie heerlike falafels met humus nie maar… McDonalds!

Een oomblik ry ons in die woestyn………

oppad dooie seeoppad dooie see2oppad dooie see3

en die volgende oomblik is hierdie luukse hotelle by die Dooie See.  Net langs ons pragtige hotel is dit weer woestyn.

dooie see

Ons Hotel – Rimonim beteken granaat –  die kos hier was die beste van die hele toer.

dooie see01dooie see1dooie see2dooie see3Dooie see4Dooie see5Dooie see7

Die Dooie See is die laagste plek op aarde; 390m onder seespieël, 85km lank en 16km breed en is 6 keer souter as die oseane.  Daar is geen uitloop nie en die water word net minder deur verdamping.

Hierdie jongmense was soos ek en Hettie se kinders en het ons baie gehelp al is sy swanger. Hier hou hulle Bybelstudie.

Dooie see12

Dooie see10Dooie see4dooie see02

13 thoughts on “Volgende die Dooie See

    • Dis regtig hoor. Dis entlik “scary” want ek wou bietjie regop staan maar die water keer jou doodeenvoudig net om. Ek het water gesluk…6maal souter as die see en sou drinkwater met geweld afvat as kon om daardie smaak uit my mond te kry🙈

      Liked by 1 person

  1. Jy lekker gedryf. Een ou tannie wat saam met ons was het paniekerig geraak toe sy nie weer haar bene kon af kry grond toe nie en amper verdrink het. Dis nogal n snaakse gevoel. Spoel net al die plekkies mooi af, dit kan vrek seer brand.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s