Die glas water

Ek voel moedeloos vandag want ek wil nou al my blog aan die gang hê en is terselfdertyd bang niemand gaan ooit belangstel in my blog nie. maar ten minste gaan ek vir myself skryf wat seker die belangrikste is.

Ek sou graag die storie van die glas water met meer mense wou deel as net myself. In ‘n klas oor stresbeheer en hoe dit mens kan verlam, maak die professor sy glas vol water. Hy vra vir die studente wat dink hulle weeg die vol glas water wat hy is sy hand het.  Na ‘n paar raaiskote van die studente sê hy die gewig is nie van belang nie maar wel die tyd wat hy die glas in sy hand gaan hou.  Vir 1 minuut lank gaan die glas baie lig wees, maar na ‘n uur gaan hy begin swaar word, na ‘n hele dag gaan sy hand lam wees. Dieselfde met jou probleme en stres, dit raak al hoe erger hoe meer jy daaraan dink.

Sit die glas neer!!!

 

6 thoughts on “Die glas water

  1. Jy doen dit reg. Spring net in en begin skryf. Selfs elke dag indien moontlik. Die beste raad wat ek aan die begin gekry het, is: gaan lees by soveel moontlik mense, lewer kommentaar. Stel belang, en gesels saam.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s